Rooibektiptol


Contributors to Wikimedia projects

Article Images

Die rooibektiptol (Lioptilus nigricapillus) is 'n skaars standvoël en hoogtetrekvoël wat endemies aan Suid-Afrika en eSwatini is. Hulle leef een-een of in pare in bergwoud en woudrande, en word deur 'n verlies aan habitat bedreig. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 26 – 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die bush blackcap.

Rooibektiptol
Rooibektiptol in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:

Lioptilus


Bonaparte, 1850

Spesie:

L. nigricapillus

Binomiale naam
Lioptilus nigricapillus

(Vieillot, 1818)

Die rooibektiptol is die enigste spesie in die genus Lioptilus, en is gevolglik monotipies). Die genus behoort aan die familie van ouwêreldse sangers (Sylviidae).

Sien ook

wysig

Bron

wysig

Verwysings

wysig

  1. BirdLife International (2012). "Lioptilus nigricapillus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

  Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.